Articles tagged with: trek
uittreksel »
’n Huis waarin daar nie ’n verslete, gemaklike stoel is nie, is sonder ’n siel.
-May Sarton
Ons het ons huis self gebou, ek en Mnr Y. Ons het op die eiendom afgekom in ons soektog na ’n ruimte wat ons ons eie kan noem. Dit was ’n groot erf wat deur die bank teruggeneem en onderverdeel is. Dit het teen ’n effense heuwel gesit, noord gekyk en was omring van akasia- en kareebome. ’n Doring van een van die bome het nog ’n gat in een van die massiewe bande op …
