Articles tagged with: lief
uittreksel »
O ja, die soenery is ’n vreemde besigheid, maar baie pret! En ek het vir seker meer regte en kamma-soene in die verlede uitgedeel om te kan weet waaroor dit gaan. Maar hier sit ek nou, in my nie so wonderlike hede en wonder wie (en hoe) ek in die toekoms gaan soen. Sommer vir die snaaksigheid gaan kyk ek wat Google alles oor ‘Spesiale Soen’ oplewer. Hopelik kan ek ’n bietjie insig, wenke en inspirasie oor die onderwerp kry.
Stel jou my verbasing voor! Daar is soveel interessante webwerwe. Een …
