Articles tagged with: huwelik
uittreksel »
“In ons gastetoilet was daar pragtige porseleinteëltjies wat ek aan goue draadjies opgehang het, klein stukkies kuns met inspirerende woorde en delikate patrone, geskep deur ’n Kaapse kunstenaar. Hulle het altyd in die lig geskitter en saggies geklingel as ’n briesie deur die venster gekom het. Maar daardie nag, toe ons onderonsie lelik geword het, het Mnr Y kwaad geword vir alles wat iets met my te doen het. Selfs die geklingel van die teëltjies het hom grensloos begin irriteer. Uiteindelik het hy gesê die geraas is onuithoudbaar … en …
