Home » Archive

Articles tagged with: engel

uittreksel »

[31 Jul 2009 | 2 Comments | ]

Dis toe dat dit tot my deurgedring het dat daar tog engele in ons midde is. Hulle lyk dalk net nie soos ons ons voorgestel het nie. Want ons wil mos die Hollywood-fliek hê! Dink maar aan glansryke engele soos Warren Beatty in Heaven can wait, Nicolas Cage in City of Angels en Meryl Streep in Angels in America. Maak nie saak hoe oud ons is nie, ons wil eers vlerke, stralekranse en wonders sien voor ons oortuig is daar is ’n Goddelike hand van beskerming oor ons lewe.
Toe ek …