Home » Archive

Articles tagged with: Add new tag

uittreksel »

[20 Aug 2009 | 2 Comments | ]

“Ek was nog nooit by ’n “sensuele” partytjie nie. Trouens, ek het nie eers geweet wat ’n sensuele partytjie is nie. Dit het nogal ondergronds geklink. Was dit nie iets wat net slegte meisies doen en waarvoor goeie meisies die neus opgetrek het, maar heimlik gewens het hulle ook kon doen nie? Wat dit behels, sou nuus wees vir my!
Zenda Whittington was die gasvrou, en ’n groot klomp van die Sex in the Suburbs-ma’s sou daar wees. Ek het die algemene idee gekry dat dit ’n soort sexy Tupperware-partytjie moes …