Home » Archive

Articles Archive for August 2009

videos »

[27 Aug 2009 | No Comment | ]

uittreksel »

[27 Aug 2009 | 2 Comments | ]

“In ons klopdansklas dans ons nooit in kompetisies of eksamens nie. Dis net ’n weeklikse commitment om ons persoonlike grense te strek en die mooi geraas wat ons maak te geniet. Uit suiwer selfsugtige oorwegings is ek bly Jacqui se klasse is nie kompeterend nie. Ek het net nie nou daardie soort energie in my lewe nodig nie.
Ek soek iets wat ek net kan geniet. Jacqui vermy juis om haar klasse ’n arena te maak waar haar studente teen mekaar en ander dansateljees meeding. “Soms maak kompetisie die gees van …

blog entries »

[27 Aug 2009 | 2 Comments | ]

Hi!
Feels forever that I blogged last….on Sat 22 August I took part in the SPAR women’s  race  in Pretoria.  I must quickly mention that I DID NOT take part in the 10km  running race…but DID actively ‘thrust’ myself into the 5km WALK (see photo)!! Was a great party! SO many people getting together to raise money for a worthy cause and have a lot of fun as well.  As Asjas and I walked we saw …men in high heels..little kids with fairy wings,..men wearing bad wigs and bad make up….cows …

blog entries »

[22 Aug 2009 | One Comment | ]

Just a quick note to let you know that tomorrow, Sat  22 August, I will be BUSY! My book has led me on an extraordinary journey, because whilst writing chapters where I talk about combating self pity by paying gratitude forward, I have been presented with a number of opportunities to put my money where my mouth is. SO…..
In the afternoon I will be joining the SPAR Women’s Race Challenge in Pretoria. The funds collected go towards the Chrysalis Foundation which helps support and empower young women who have been …

uittreksel »

[20 Aug 2009 | 2 Comments | ]

“Ek was nog nooit by ’n “sensuele” partytjie nie. Trouens, ek het nie eers geweet wat ’n sensuele partytjie is nie. Dit het nogal ondergronds geklink. Was dit nie iets wat net slegte meisies doen en waarvoor goeie meisies die neus opgetrek het, maar heimlik gewens het hulle ook kon doen nie? Wat dit behels, sou nuus wees vir my!
Zenda Whittington was die gasvrou, en ’n groot klomp van die Sex in the Suburbs-ma’s sou daar wees. Ek het die algemene idee gekry dat dit ’n soort sexy Tupperware-partytjie moes …

blog entries »

[19 Aug 2009 | 2 Comments | ]

Am here in Villiers at the moment. Doing a talk tonight to raise money for a local school. Asjas (my  friend and work colleague) and I have been put up at the most lovely little guesthouse. Apparently it is 97 years old. The rooms are beautiful…sherry decanter and a large fireplace and wooden floorboards…just what I like!  Bitter cold outside. Winter showing its last chilly breath before spring comes …I Hope! Sherry in our rooms warms us up, even though predictions are that we are in for a COLD weekend. …

blog entries »

[17 Aug 2009 | 2 Comments | ]

Am sitting here writing to you and feeling hot! Aint that fantastic?! Not hot in the I-am-so-sexy-and-gorgeous way…but hot in the I-have-to-take-off-my-jersey way…which is a sure fire sign that Spring is so around the corner! I AM SO HAPPY! I love Spring! I am a complete loon when it comes to the blossoms on the fruit trees and will remember with sadness and fondness the fruit trees I left behind in my old house. Well just an excuse to plant some here right??!! Speaking of planting… it is time the …

uittreksel »

[13 Aug 2009 | No Comment | ]

“Egtheid lê my na aan die hart. Ek glo die wêreld is disfunksioneel en kan genees word as ons net wil toelaat dat die samelewing mense se individualiteit koester. Maar in plaas daarvan lyk dit of ons behep is daarmee om valse gode te aanbid en vertroosting te soek by al die uiterlike “Soen”-afgode wat daar is.
Ek het ’n vriendin, Asjas West, wat net so oorspronklik en uniek is as wat sy real en grounded is. Sy leef na aan haar siel, soos wat ’n outentieke mens doen. Sy dra …

uittreksel »

[13 Aug 2009 | No Comment | ]

O ja, die soenery is ’n vreemde besigheid, maar baie pret! En ek het vir seker meer regte en kamma-soene in die verlede uitgedeel om te kan weet waaroor dit gaan. Maar hier sit ek nou, in my nie so wonderlike hede en wonder wie (en hoe) ek in die toekoms gaan soen. Sommer vir die snaaksigheid gaan kyk ek wat Google alles oor ‘Spesiale Soen’ oplewer. Hopelik kan ek ’n bietjie insig, wenke en inspirasie oor die onderwerp kry.
Stel jou my verbasing voor! Daar is soveel interessante webwerwe. Een …